Die beste Afrikaanse Christelike kleuterskool in Moreletapark

Ons is en was nog altyd baie trots op ons uitmuntende top-klas gehalte dienste en gelukkige kliënte

Dit was met moed, blymoedigheid, geloof en kalmte van gees dat ons Kleuterskool Doring en Rosie ge-open het.

Ons poog om altyd kwaliteit onderrig en liefdevolle versorging daar te stel.  Elke kind word as `n kosbare, unieke wese beskou.  Die skool kan nie die ouerhuis vervang nie, maar dien as verlengstuk van die ouerhuis.  Daarom wil ons ook graag die skool as `n tweede ouerhuis daar stel.

Elke kind word in `n geborge liefdevolle milieu gelei om uiteindelik `n gebalanseerde, goed afgeronde mens in die samelewing te wees. 

Mag u as ouer en u kind `n lang en gelukkige verbintenis met Doring en Rosie as opvoedingsinrigting hê.

0 +
Jare Ondervinding
0 +
Gelukkige Kliënte
0
Kapasiteit​

Aparte klaskamers vir elke ouderdomsgroep

0 K
Kinders deur ons​

Sedert 1994

0
Personeel​

Bekwame personeel met dekades se kennis en vertroue.

0
Ouderdom​

Doring en Rosie bestaan sedert 1994

Kwaliteit onderrig en liefdevolle versorging wat jy kan vertrou

TOE bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf. Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

MATTHÉÜS 19:13-30

AFR53

Kontak ons vandag

Tussen 08:00 en 17:00 – Maandae tot Vrydae

Kontak ons by (082)552-3513